|
Die Afrikaanse Joomla! Vertalingsprojek
Daar is nog steeds baie Joomla modules, komponente en inprop-programme wat vertaal moet word. Dus verbly dit ons kinderlike hartjies wanneer mense wil saamhelp om die sagteware-onderdele Afrikaans toe wil help vertaal, of om reeds-vertaalde komponente by te dra sodat ons dit hier kan huisves en publiseer vir almal se gebruik.
|
|






